258 kr
Skickas inom 7-10 vardagar
258 kr
Skickas inom 7-10 vardagar
104 kr
Läs direkt efter köp
In Polly en haar man Archie se boekwinkel sit klante en koerant lees terwyl hulle na die ou jukebox luister en aan Griekse gebak peusel. Maar Polly se wêreld stort in duie toe sy op ’n dag tuis kom en hoor Archie is weg in ’n luukse motor saam met ’n welbedeelde blondine.’n Jaar later is Archie stééds weg. Hy stuur kriptiese boodskappe aan sy kinders en uiteindelik een aan sy prokureur waarmee hy Polly se aansoek om ’n egskeidingaanvaar. Toe daag hy nie op vir die hofverskyning nie, en Polly begin wonder of die man ooit nog lewe.My groot vet Griekse egskeiding gaan oor die soeke na Archie, Polly se gesukkel om te skei, nuwe vriende en ’n ongelooflike nadraai. Pat Stamatélos se roman is deurspek van die humor en patos waarvoor sy bekend is.
133 kr
Läs direkt efter köp
Bailey Kellerman het Suid-Afrika finaal verlaat toe Adam, haar jeugliefde,nie tot trou kon kom nie. In London hierna was daar ’n huwelik met ’nFransman, maar ook hý het haar in die steek gelaat.Wanneer ’n tragedie in Johannesburg die lewens van Bailey se ouerseis, dring haar broer aan dat sy huis toe kom. Hy is woedend omdat sy niehul ouers se begrafnis bygewoon het nie – sonder om te weet wat haar redewas.Maande ná die begrafnis is Bailey eindelik terug in Suid-Afrika opsoek na antwoorde rakende haar ouers se dood – antwoorde moontlikopgesluit in haar pa se kluis waarvan die sleutel skoonveld is. Om sake tevererger, gooi Adam se herverskyning haar lewe nog meer omver.In Aankoms en vertrek blaas bobaasstorieverteller Pat Stamatélos methaar gebruiklike humor en ligte aanslag asem in ’n handvol karakters wiese lewens deur omstandighede op die spits gedryf word.