Red die Jode
Wat Joodse mense nie omtrent Jesus weet nie
E-bok
Afrikaans, 202047 kr
Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet
Beskrivning
Hoe hartseer en wat ''n verskriklike tragedie is dit, dat die Joodse nasie, die "Mense van die Boek", nie in Jesus glo nie.
Die Jode is behep daarmee om die vele mens-gemaakte wette en tradisies - wat die Rabbis saamgestel het - te volg, te hou en te gehoorsaam.
Omdat die bloed offers van die Ou Testament mee weggedoen is en nie langer waargeneem word nie, kan Jode nie hulle sondes skoongewas en vergewe kry sonder bloed nie.
Daar is so baie omtrent Jesus wat die Jode nooit gehoor het of nie weet nie....
Sal jy vir die Jode van Jesus vertel?